top of page
ARTICLES


Slaap Artikel 7
Kripke en sy medewerkers het ongeveer ‘n dekade gelede ‘n goeie, gekontroleerde studie gedoen waartydens ongeveer tienduisend pasiënte wat slaappille gedrink het, vergelyk is met min of meer twintigduisend individue wat geen slaapmiddels gebruik het nie. Die groepe was van soortgelyke ouderdom, ras, geslag en agtergrond. Baie faktore, soos die persone se lengte-tot-massa-verhouding, geskiedenis van oefening, rook en alkoholgebruik, is ook in ag geneem om die vergelykbaarheid
Tjaart van der Walt
Sep 263 min read


Slaap Artikel 8
Ons eetlus word beheer deur veral twee hormone. Die eerste een, leptien, beheer die gevoel van versadiging. Hoe meer leptien afgeskei word, hoe voller voel jy. Die tweede is ghrelien en het te doen met eetlus. Hoe meer ghrelien afgeskei word, hoe hongerder voel jy en hoe hoër is jou aptyt. Ons kan hieruit aflei dat die balans tussen hierdie twee hormone van kardinale belang is met betrekking tot boodskappe wat ons noop om te wil eet. Tydens ‘n navorsingstudie is twee gesonde
Tjaart van der Walt
Sep 253 min read
bottom of page