top of page
ARTICLES


Wat ware vriende vir gesinne in ‘n afhanklikheidstrauma doen
Dit kos dikwels baie moed om te praat oor ‘n stryd met ‘n verslaafde. Indien hierdie gesprek negatief ervaar word, kan dit die hantering van so ‘n stryd kniehalter. Die vriend(in) voel dikwels skuldig oor die ‘uitpraat’, verantwoordelik vir die verslaafde se gedrag, skaam om te erken dat sulke probleme bestaan en bang om verwerp te word. Moet dus nie die vertrouenssituasie verbreek nie. Moenie te nuuskierig wees of ‘n ag-siestog-houding inneem nie. Moenie in kompetisie gaan o
Tjaart van der Walt
Sep 52 min read


My liefling is deur iemand anders se afhanklikheidsversteuring leedaangedoen
Daar is ‘n klompie gedragstekens wat dikwels, maar nie altyd nie, aanduidend kan wees van iemand wat in bogenoemde omstandighede grootgeword het: Hulle… Sukkel om pret te hê; Soek konstant goedkeuring en bly lojaal selfs ten spyte van bewyse dat dit onverdiend is; Is hiper-verantwoordelik of hiper-onverantwoordelik; Raai wat normaal is en ervaar probleme in hegte verhoudings; Sukkel om projekte te voltooi; Jok selfs al sou dit net so maklik wees om die waarheid te praat; Voel
Tjaart van der Walt
Sep 42 min read


Jy kan van jou chemiese afhanklikheid bevry word.
Bevry jou deur uit te breek Die enigste manier om uit die tronk van verslawing te breek, is om deur te breek – deur die grense van ontkenning en skaamte. Dit is dus om na buite te eksternaliseer dit wat binne gewroeg het. Volgens Bradshaw (Healing the shame that binds you, 1988), behels dit die volgende: deel eerlik jou gevoelens met mense praat met minstens een nie-afhanklike persoon soos ‘n sielkundige raak deel van ‘n 12-stap AA program en woon soveel as moontlik byeenkoms
Tjaart van der Walt
Sep 33 min read
bottom of page