top of page
ARTICLES


Slaap Artikel 7
Kripke en sy medewerkers het ongeveer ‘n dekade gelede ‘n goeie, gekontroleerde studie gedoen waartydens ongeveer tienduisend pasiënte wat slaappille gedrink het, vergelyk is met min of meer twintigduisend individue wat geen slaapmiddels gebruik het nie. Die groepe was van soortgelyke ouderdom, ras, geslag en agtergrond. Baie faktore, soos die persone se lengte-tot-massa-verhouding, geskiedenis van oefening, rook en alkoholgebruik, is ook in ag geneem om die vergelykbaarheid
Tjaart van der Walt
Sep 263 min read


Slaap Artikel 8
Ons eetlus word beheer deur veral twee hormone. Die eerste een, leptien, beheer die gevoel van versadiging. Hoe meer leptien afgeskei word, hoe voller voel jy. Die tweede is ghrelien en het te doen met eetlus. Hoe meer ghrelien afgeskei word, hoe hongerder voel jy en hoe hoër is jou aptyt. Ons kan hieruit aflei dat die balans tussen hierdie twee hormone van kardinale belang is met betrekking tot boodskappe wat ons noop om te wil eet. Tydens ‘n navorsingstudie is twee gesonde
Tjaart van der Walt
Sep 253 min read


Fopnuus
In die Vrye Weekblad (VWB) van 24 April het ‘n artikel verskyn met die opskrif: Van 5G tot giftige toetse – hoekom mense bogstories wil glo. In my kommentaar noem ek dat ‘n poging om die vraag te beantwoord maar skraps is (‘n enkele paragraaf) en dat VWB beter kan doen deur ordentlike navorsingsartikels oor die onderwerp op te spoor of opinies van ‘n paar kliniese sielkundiges te kry. Die artikel se voorgestelde antwoord op die opskrifvraag is in elk geval net geldig vir dieg
Tjaart van der Walt
Sep 246 min read


Tuine en psigologiese gesondheid
Aangevra deur Eugene Gunning van Die Burger en gepubliseer op 27 Februarie 2016 As sielkundige is dit nogal uitdagend om oor tuine te skryf: Ek werk heeldag met dit wat mense glo, dink, voel en doen. Nie met tuine nie. Maar tog, ek hou van tuine en hoe meer ek daaroor lees, dink en praat, hoe duideliker word die verband tussen tuin en brein. Ons as mense is onafskeidelik deel van die natuur en dit het ‘n enorme effek op ons lewens. Ek sou sekerlik hierdie paar honderd woorde
Tjaart van der Walt
Sep 232 min read


Die Groot Huweliksboek
Die volgende bydraes is gelewer in Die Groot Huweliksboek soos saamgestel deur Maretha Maartens en is in Pretoria uitgegee deur Lapa Uitgewers in 2003. Elke bydrae val onder die hoofstuk met die titel: My huweliksmaat word/is deesdae... Die aantal woorde per bydrae is streng beperk.
Tjaart van der Walt
Sep 221 min read


Selfsugtig
Selfsugtigheid kan voorkom op seksuele, finansiële, emosionele gebied en bykans enige ander aspek van ‘n getroude lewe kan daardeur beïnvloed word. Die ergste is waarskynlik wanneer ‘n persoon hom- of haarself weerhou uit selfsug. Jy moet jou sente omdraai en jou kruideniersware rek maar daar is altyd geld vir sy jagsafari’s ofbsigarette. Of jy probeer water- en telefoonkoste spaar maar sy koop net heeldag klere en luukse artikels. Soms begin hierdie selfsugtigheid nadat ‘n p
Tjaart van der Walt
Sep 212 min read
bottom of page