top of page
ARTICLES


Respekloos
Wanneer ‘n huweliksmaat begin om respekloos op te tree, kan dit jou onkant betrap. Uit die bloute kom ‘n “Jissis” en jy reken dat jy seer sekerlik verkeerd gehoor het. Of in ‘n huis waar ouers en skoonouers as ma en pa aangespreek word, sluip ‘n jy en jou in of selfs “die bitch”. ‘n Telefoon word in jou oor neergesit sonder dat die gesprek afgehandel is of daar word net eenvoudig nie geluister as jy praat nie (of erger, die luister was net voorgee). Kinders word as misgewas o
Tjaart van der Walt
Sep 142 min read


Opponerend en Dwars
‘n Eggenoot raak dwarstrekkerig, het altyd ‘n teen-antwoord en is opstandig. Die rol wat hy of sy voorheen gespeel het en die optredes wat voorheen voorspelbaar was, het skielik met 180° geswaai. Die gedienstige en gedweë Marthatjie word skielik eiewillig, opponerend en uitdagend. Dit kan gebeur in die privaatheid van die egpaar se huis, maar heel dikwels tussen vriende. Waarskynlik omdat dit as ‘n veilige opsie beskou word want die kans is skraal dat dit op ‘n geveg kan uitl
Tjaart van der Walt
Sep 122 min read


Deur Trauma
Die volgende is bydraes gelewer vir die boek ‘DEUR TRAUMA’ waarvan Maretha Maartens die samesteller was. Dit is in 2006 deur LAPA-uitgewers gepubliseer en streng beperkings is geplaas op die aantal woorde per bydrae. Bydraes is aangevra deur middel van spesifieke vrae wat daarin beantwoord moes word. Veranderings is deur die samesteller aangebring en sekere kategorieë is gekombineer. Die finale weergawe kan in die publikasie gevind word. Ek verskaf hier my oorspronklike weerg
Tjaart van der Walt
Sep 111 min read


Hoe word ek heel indien ek grootgeword het by ouer(s) wat verslaafdeswas?
Die grootste stap is om te erken dat my ouers se verslawing wel ‘n impak op my gehad het. Kinders wat so opgegroei het, gebruik altyd ontkenning as verdedigingsmeganisme. Dit is dikwels makliker om eers net te erken dat daar ‘n moontlikheid bestaan dat dit tans ‘n effek op jou kan hê. Dan eers kan jy begin om sekere gedragspatrone te herken, soos genoem in vorige bladsye, asook die effek daarvan op die mense rondom jou. Raak bewus van watter rol jy as kind gespeel het en stee
Tjaart van der Walt
Sep 83 min read


Huweliksmaats en ouers vra: Kan ék heel word?
As jy jouself hierdie vraag afvra het jy al ver gevorder aangesien meeste mense in jou posisie eerder wil uitvind hoe hulle die verslaafde kan help. Die grootste guns wat jy jou eggenoot en jouself kan bewys, is om jouself uit te sorteer. Want dan kan die siek patrone (harde woorde, ek weet) wat verskonings bied vir die verslaafde, tot ‘n einde kom. Dit is nodig om eerstens die skuldgevoel wat jy gaan beleef aan te spreek deur dit te toets met die werklikheid. Die enigste sku
Tjaart van der Walt
Sep 73 min read


Huweliksmaats en ouers vra: Is dit mý skuld?
Is dit my skuld? Is ek aandadig? Dit is tipies wat deur ‘n ouer of huweliksmaat gevra word wanneer verslawing opdoem. Daar is minstens twee slaggate waarin jy kan trap. Eerstens kan jy al die blaam op jouself neem en redeneer dat dit jou gene en opvoeding is (met kinders) of dat ek my eggenoot daartoe dryf. Die tweede slaggat is om te dink dat jou optrede géén invloed op verslawende gedrag het nie. Jy is nie die oorsaak nie. Jy kan dit nie genees nie. Jy kan dit nie beheer ni
Tjaart van der Walt
Sep 62 min read
bottom of page